7066 Episodes

  1. Koerse kan dalk begin daal

    Published: 5/9/2024
  2. Hóé gereed is Takealot vir Amazon?

    Published: 5/9/2024
  3. RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 09de Mei 2024

    Published: 5/9/2024
  4. Hoe gaan die “intelligente tesourie” van die toekoms lyk?

    Published: 5/8/2024
  5. Equites laat wiel met elektrisiteit

    Published: 5/8/2024
  6. Was April ’n swaeltjie of ’n somer?

    Published: 5/8/2024
  7. Dié silwer behoort aan Suid-Afrika

    Published: 5/8/2024
  8. Kleinhandelaars het nie 'n eier op die gesig nie

    Published: 5/8/2024
  9. RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 08ste Mei 2024

    Published: 5/8/2024
  10. Bek-en-klouseer tref die Oos-Kaap

    Published: 5/7/2024
  11. Een uit tien huishoudings is meer as drie maande agterstallig met hul verbandpaaiemente

    Published: 5/7/2024
  12. MIPA wil binnelandse hawens gebruik om die vervoer van vrag van pad na spoor te skuif

    Published: 5/7/2024
  13. Amazon maak sy deure in SA oop

    Published: 5/7/2024
  14. Meer as die helfte van alle voertuie wat in SA verkoop word, kom van China en Indië

    Published: 5/7/2024
  15. Jou geld het vir 'n slag gegroei in Suid-Afrika

    Published: 5/7/2024
  16. RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 07de Mei 2024

    Published: 5/7/2024
  17. Tegnologie kan motorongelukke verminder

    Published: 5/6/2024
  18. Gaan ons oor tien jaar nog rolprentteaters in Suid-Afrika hê?

    Published: 5/6/2024
  19. Redefine wil hê die verkiesing moet nou klaarkry, sodat instandhouding kan begin

    Published: 5/6/2024
  20. Shell in Suid-Afrika wil sy tas pak en loop

    Published: 5/6/2024

51 / 354

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.