RSG Geldsake met Moneyweb
A podcast by Moneyweb Radio
7066 Episodes
-
Banke is goedkoop. Moet dit in jou portefeulje wees?
Published: 6/11/2024 -
Afriforum wil keer dat Nersa munisipaliteite se tariefverhogingsaansoeke oorweeg
Published: 6/11/2024 -
Premier lig sy wins met 20%
Published: 6/11/2024 -
Vervaardigingsyfers spring weens minder beurtkrag
Published: 6/11/2024 -
Elektriese motors kry ’n spesiale battery-paspoort
Published: 6/10/2024 -
Rainbow wys weer sy kleure op die beurs
Published: 6/10/2024 -
Omnia betaal ’n spesiale dividend
Published: 6/10/2024 -
Die Alexforbes-skip het gedraai
Published: 6/10/2024 -
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 10de Junie 2024
Published: 6/10/2024 -
Die mark is rustig voor 'n besige week
Published: 6/10/2024 -
Kenners antwoord luisteraarsvrae
Published: 6/7/2024 -
Die twee-pot stelsel is nodig om die pensioenwêreld te vernuwe
Published: 6/7/2024 -
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 07de Junie 2024
Published: 6/7/2024 -
Daar word baie meer werk geskep in die VSA as wat verwag is
Published: 6/7/2024 -
Die JSE sak saam met meeste wêreldbeurse
Published: 6/7/2024 -
Nersa vra vir meer elektrisiteit aan behoeftiges
Published: 6/7/2024 -
Ons is dalk gou ‘n eiland sonder Starlink
Published: 6/6/2024 -
Tinus drink koffie met Sabihah Mohamed
Published: 6/6/2024 -
Nvidia nou tweede op die lys van maatskappye as mens kyk na sy waarde
Published: 6/6/2024 -
Kenners sê nog beurtkrag lê voor
Published: 6/6/2024
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
