Die gasbedryf het groot potensiaal, maar staar ’n tekort in die gesig
RSG Geldsake met Moneyweb - A podcast by Moneyweb Radio
Categories:
Jaco Human, uitvoerende hoof van IGUA-SA gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan.
